Plekke waar hulp nodig is
♦ Die gemeente in Windhoek, Suid-wes-Afrika, het die hulp van twee of drie ouere manne met geestelik sterk gesinne nodig. Hulle hulp is ook nodig om die groot gebied te dek.
♦ Manenberg, Kaapstad: Een of twee ouere manne met geestelik sterk gesinne is in die Kleurlinggemeente nodig. Kan jy gehoor gee aan hierdie oproep?