Velddiensvergaderinge
4-10 NOVEMBER
Ouer publikasies
1. Waarom is dit belangrik om ’n verskeidenheid ouer publikasies in jou velddienstas te hê?
2. Waarom moet ons positief wees wanneer ons die ouer publikasies aanbied?
3. Hoe sal jy die ouer publikasies aanbied?
11-17 NOVEMBER
Entoesiasme
1. Waardeur word dit gewek?
2. Waarom is dit belangrik in die bediening?
3. Hoe word dit geopenbaar?
18-24 NOVEMBER Wees
’n goeie luisteraar
1. Waarom is dit belangrik?
2. Wat kan jy leer?
3. Hoe kan jy huisbewoner se kommentare gebruik?
25 NOVEMBER-1 DESEMBER
Jou velddienstas
1. Wat moet jy saamdra?
2. Waarom moet dit netjies en ordelik wees?
3. Waarom moet jou Bybel in ’n goeie toestand wees?