Velddiensvergaderinge
31 MAART-6 APRIL
Hulp aan Gedenkmaalbywoners. Is daar
1. iemand wat jy vandag kan besoek?
2. gedagtes uit Gedenkmaal- of spesiale toespraak wat jy kan gebruik?
7-13 APRIL
Hoe sal jy, wanneer jy die Ware vrede-boek aanbied,
1. die boek inlei?
2. illustrasies gebruik?
3. die weg baan vir ’n herbesoek?
14-20 APRIL Inleidings.
Moet jy
1. altyd sê dat jy ’n Getuie is?
2. probeer om die huisbewoner op sy gemak te sit? Hoe?
21-27 APRIL
Hoe kan jy, wanneer jy die aanbod maak,
1. die boodskap van die uitgewers op bladsy 2 gebruik?
2. beskryf hoe jy die boek geniet het?
3. die inhoudsopgawe gebruik?
28 APRIL-4 MEI
Hoekom moet jy, wanneer jou metgesel met ’n huisbewoner praat,
1. aandagtig luister?
2. die tekste naslaan?