Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/86 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1986
Ons Koninkryksbediening—1986
km 4/86 bl. 4

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir April en Mei: Ware vrede en veiligheid​—Hoe kan jy dit vind? teen ’n bydrae van Rl,80. Junie en Julie: Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe teen ’n bydrae van R4,50. (Klein uitgawe in Engels kos R2,25.)

• Gemeentes kan dadelik bestellings vir die 1985-bundels van The Watchtower en Awake! plaas. Dit sal beskikbaar wees in Duits, Engels, Frans, Italiaans, Nederlands, Portugees en Spaans. Bundels kos R7,00 elk. Daar is geen pioniertarief nie. MOENIE GELD SAAM MET BESTELLINGS STUUR indien julle gemeente ’n lektuurrekening by die Genootskap het nie. Die gemeente se lektuurrekening sal met die bedrag gedebiteer word. Totdat die bundels beskikbaar is en versendings gedoen word, sal dit as “will send later” op julle gemeente se faktuur verskyn. Gemeentes met ’n nadelige saldo op hulle lektuurrekening moet geld saam met hulle bestellings stuur. Hou asseblief in gedagte dat dit ’n beheerde item is.

• Nuwe publikasies beskikbaar:

New World Translation of the Holy Scriptures (Gewone uitgawe van 1984 met kruisverwysings; gemeente en publiek: R6,40; pioniers: R3,60)​—Engels

Redenering uit die Skrif​—Afrikaans, Portugees, Sepedi, Tswana, Xhosa, Zulu

Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind? (gemeente en publiek: Rl,80; pioniers: 90c)​—Engels

1986 Yearbook​—Grieks, Portugees

Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe (Klein uitgawe)​—Duits

Watch Tower Publications Index vir 1984​—Engels

Koninkryksnuus nr.33​—Afrikaans, Engels

• Nuwe kassetopnames beskikbaar:

Job (stel van twee; gemeente en publiek: R5.00; pioniers: R4.30)​—Engels

My Boek met Bybelverhale (vier kassette in album; gemeente en publiek: R11.50; pioniers: R8.75)​—Duits

• Weer in Suid Afrika beskikbaar:

New Word Translation of the Holy Scriptures (1984-luukse-uitgawe, DLbil2, beskikbaar in swart en wynrooi)​—Engels

Koninkryksnuus nr.30​—Zulu

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel