Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/86 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1986
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1986
km 7/86 bl. 1

Velddiensvergaderinge

30 JUNIE-6 JULIE

Buite- of ontoegekende gebied. Hoe kan

1. dit die beste gedek word?

2. diegene wat in die motor wag die tyd benut?

3. bedagsaamheid getoon word teenoor die wat in die motor wag?

7-13 JULIE

Paradys op aarde-boek

1. Watter spesifieke geselspunte en illustrasies gaan jy gebruik?

2. Hoe sal jy die weg baan vir ’n herbesoek?

14-20 JULIE

By die deur

1. Hoe kan jou metgesel deelneem?

2. Hoe kan kinders deelneem?

21-27 JULIE

Wat kan gedoen word

1. wanneer weersomstandighede ongunstig is?

2. wanneer min vir velddiens opdaag?

3. wanneer min mense tuis is?

28 JULIE-3 AUGUSTUS

Hoe kan die Redenering-boek help

1. wanneer jou inleiding nie belangstelling wek nie?

2. wanneer jy herbesoeke doen?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel