Velddiensvergaderinge
29 SEPTEMBER-5 OKTOBER
Van huis tot huis
1. Waarom het Jesus sy dissipels geleer om te sê: “Vrede vir hierdie huis”?—Luk. 10:5.
2. Hoe kan ons hierdie selfde beginsel toepas?
6-12 OKTOBER
Watter bemoediging vir velddiens vind ons in
3. Openbaring 14:6?
13-19 OKTOBER
Hoe kan ons ’n positiewe gesindheid behou teenoor
1. die intekeningaanbod?
2. gebied wat dikwels gedek word?
3. algemene besware?
20-26 OKTOBER
Watter inleiding sal jy gebruik vir
1. ’n bejaarde persoon?
2. ’n ouer?
3. ’n tienderjarige?
27 OKTOBER-2 NOVEMBER
Hoe kan ons goeie maniere toon
1. wanneer ons in die velddiens loop of ry?
2. wanneer ons by die deur is?