Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/86 bl. 4
  • TEOKRATIESE NUUS

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • TEOKRATIESE NUUS
  • Ons Koninkryksbediening—1986
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1986
km 9/86 bl. 4

TEOKRATIESE NUUS

♦ Dit was ’n vreugdevolle geleentheid toe Vosloorus naby Boksburg en Dube-Suid in Soweto hulle Koninkryksale onderskeidelik op 29 Junie en 12 Julie 1986 toegewy het. Altesaam 1 239 mense het die opbouende vergaderinge bygewoon.

♦ Die Filippyne het in April ’n hoogtepunt van 95 746 verkondigers gehad. Altesaam 32 persent van die verkondigers wat gerapporteer het, was in die voltydse diens.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel