Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/86 bl. 7
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1986
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1986
km 10/86 bl. 7

Teokratiese Nuus

♦ Argentinië het in Mei ’n hoogtepunt van 61 000 verkondigers bereik, ’n vermeerdering van 14 persent in vergelyking met verlede jaar se gemiddelde. Hulle het ook ’n hoogtepunt van 79 026 Bybelstudies gerapporteer.

♦ Guadeloupe het in Mei ’n hoogtepunt van 4 558 verkondigers gehad, ’n vermeerdering van 19 persent.

♦ Haïti het in Mei ’n hoogtepunt van 4 410 verkondigers gehad, en hulle vyfde opeenvolgende hoogtepunt in Bybelstudies, altesaam 8 006, gerapporteer.

♦ Nigerië het in Mei ’n hoogtepunt van 126 201 verkondigers gerapporteer, ’n vermeerdering van 9,7 persent vergeleke met verlede jaar se gemiddelde.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel