Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/86 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1986
Ons Koninkryksbediening—1986
km 11/86 bl. 3

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir November: Ware vrede en veiligheid​—Hoe kan jy dit vind? teen ’n bydrae van R1,80. (Engels: New World Translation en Ware vrede en veiligheid​—Hoe kan jy dit vind? teen ’n bydrae van R8,20. [Wanneer die 1981-uitgawe van die New World Translation saam met die Ware vrede en veiligheid-boek aangebied word, is die bydrae R7,20.]) Desember: My boek met Bybelverhale teen ’n bydrae van R4,50. Januarie en Februarie: Enige van die volgende boeke teen ’n bydrae van R1,80: Is die Bybel werklik die Woord van God?, Die waarheid wat lei tot die ewige lewe, Is hierdie lewe al wat daar is?, Goeie nuus om jou gelukkig te maak, of enige boeke of boekies waarvan daar te veel in voorraad is. (Engels: “Let Your Kingdom Come”, Your Youth​—Getting the Best out of It, of enige boeke of boekies waarvan daar te veel in voorraad is.)

• Ons wil julle graag in kennis stel dat daar dadelik ingaande ’n prysverhoging sal wees op alle Bybels in Afrikaans en Swart tale wat deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika gedruk word. Die nuwe pryse is soos volg:

Bybels in Swart tale (Gemeente en publiek: R 5,50; pioniers: R 4,80)

Bybel in Afrikaans (Ou vertaling)(Gemeente en publiek: R 6,50; pioniers: R 5,70)

Bybel in Afrikaans (Nuwe vertaling)(Gemeente en publiek: R 7,50; pioniers: R 6,50)

Verander asseblief julle pryslys dienooreenkomstig.

• Nuwe publikasies beskikbaar:

New World Translation of the Holy Scriptures—With References (Rbi8) ​—Duits

Aid to Bible Understanding (Dele 46, 47)​—Italiaans

Lewe​—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? (Klein uitgawe)​—Engels, Nederlands

Redenering uit die Skrif ​—Sotho

Sing Praises to Jehovah (Klein uitgawe)​—Nederlands

• Nuwe kassetopnames beskikbaar:

Numbers (stel van drie; gemeente en publiek: R8,50; pioniers: R7,10)​—Duits

Deuteronomy (stel van twee; gemeente en publiek: R6,00; pioniers: R5,00)​—Duits

• Uit voorraad in Suid-Afrika:

Jy kan vir ewig op die aarde lewe!​—Afrikaans, Engels, Zulu

The Divine Name That Will Endure Forever​—Engels

Jehovah’s Name to Be Declared in All the Earth—Drama (enkelkasset)​—Engels

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel