Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/87 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1987
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Berei voor vir tydskrifbedrywighede in April
    Ons Koninkryksbediening—1996
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1987
km 4/87 bl. 1

Velddiensvergaderinge

30 MAART-5 APRIL

Met ‘Onderwerp vir gesprekke’

1. Watter inleiding sal jy gebruik?

2. Watter gedagtes word in Johannes 17:26 en Psalm 83:19 na vore gebring? (Kyk Naam-brosjure bl. 3, par. 4.)

6-12 APRIL

Met die tydskrifte

1. Op watter gedagtes in die jongste tydskrifte sal jy die aandag vestig?

2. Watter inligting op titelblad kan beklemtoon word?

13-19 APRIL

Intekeningaanbod

1. Waarom is ’n positiewe benadering nodig?

2. Vir wie kan ons intekeninge aanbied?

20-26 APRIL

Wat sal jy sê as

1. iemand sê dat hy nie in God glo nie? (rsAF bl. 160, 165).

2. die huisbewoner glo dat alle godsdienste na God lei? (rsAF bl. 164).

27 APRIL-3 MEI

Wat sal jy sê as

1. iemand sê dat dit nie belangrik is om God se naam te gebruik nie? (rsAF bl. 164, 217, 218).

2. die persoon se Bybel nie die naam Jehovah gebruik nie? (rsAF bl. 214).

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel