Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/91 bl. 3
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1985
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 10/91 bl. 3

Velddiensvergaderinge

30 September–6 Oktober: Bied die Ontwaak! aan

(a) Hoe gaan jy die Onderwerp vir gesprekke by die aanbod inskakel?

(b) Watter inligting op bladsye 4 en 5 van elke tydskrif kan gebruik word?

7-13 Oktober: Inleidings

(a) Waarom is dit belangrik om ’n doeltreffende inleiding te hê? (rsAF bl. 9)

(b) Watter inleiding gebruik jy?

14-20 Oktober: Met Onderwerp vir gesprekke

(a) Hoe sal jy redeneer as die huisbewoner sê dat hy sy eie kerk het? (rsAF bl. 18-19)

(b) Wat sal jy sê as die huisbewoner vir jou sê dat hy nie belangstel nie? (rsAF bl. 16)

21-27 Oktober: Herbesoeke

(a) Watter voorbereiding is nodig?

(b) Hoe begin jy jou gesprek wanneer jy teruggaan?

28 Oktober–3 November: Gebruik aanbod vir November

(a) Watter spesifieke gedagtes in die God se woord-boek kan beklemtoon word?

(b) Watter illustrasies sal jy gebruik om belangstelling in die boek te wek?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel