Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/87 bl. 4
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1987
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1998
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1987
km 5/87 bl. 4

Teokratiese Nuus

♦ Belize het onlangs hulle twee kringbyeenkomste afgesluit met ’n rekordopkoms van 1 742. Daar was 705 verkondigers wat gedurende daardie maand gerapporteer het.

♦ Die reeks “Goddelike vrede”-Streekbyeenkomste wat in Bolivia gehou is, het ’n rekordopkoms van 14 136 gehad. Daar was 4 763 verkondigers wat gedurende Desember gerapporteer het.

♦ Porto Rico se reeks kringbyeenkomste is deur 38 884 bygewoon, wat uitstekend is as dit vergelyk word met die 21 673 verkondigers wat in Desember gerapporteer het.

♦ Die Mabopane-gemeente, wat noord van Pretoria geleë is, het hulle nuwe Koninkryksaal op 31 Januarie 1987 toegewy. Die saal is in ongeveer 9 maande gebou, het sitplek vir 250 mense en huisvesting vir pioniers. Die geestelik opbouende program is deur 650 geniet.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel