Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/87 bl. 4
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1987
Ons Koninkryksbediening—1987
km 9/87 bl. 4

Teokratiese Nuus

♦ Gedurende Junie is vier hoogs indrukwekkende Koninkryksale deur die volgende gemeentes toegewy: Mohlakeng (Johannesburg), Soshanguve (Pretoria), Rocklands (Bloemfontein) en Portlands (Kaapstad). Altesaam 1 834 het hierdie geleenthede bygewoon.

♦ Die Dominikaanse Republiek het in April die tienduisendtal oorgesteek, met 10 208 verkondigers wat gerapporteer het. Dit was hulle vyfde hoogtepunt in agt maande. ’n Hoogtepunt van 18 793 studies, asook hoogtepunte in tydskrifte, herbesoeke en gewone en hulppioniers is bereik.

♦ Die Salomons-eilande het in April ’n hoogtepunt van 707 verkondigers gehad. Hulle het ’n bywoning van 3 565 by die Gedenkmaal gehad.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel