Velddiensvergaderinge
5-11 OKTOBER
Bied intekeninge aan
1. Hersien ‘Onderwerp vir gesprekke’.
2. Watter inleiding gaan jy gebruik?
3. Hoe sal jy intekeningaanbod hierby inskakel?
12-18 OKTOBER
Wanneer mense nie tuis is nie
1. Watter aantekeninge moet ons maak?
2. Wanneer is dit gepas om gratis lektuur te laat?
3. Wanneer moet ons weer teruggaan?
19-25 OKTOBER
Waarom moet ons
1. nie ons metgesel se aanbieding onderbreek nie?
2. huisbewoner toelaat om sy mening te lug?
3. kalm bly selfs wanneer huisbewoner beledigend raak? (Spr. 15:1).
26 OKTOBER-1 NOVEMBER
‘Onderwerp vir gesprekke’
1. Wat is dit?
2. Watter inleiding gaan jy gebruik?
3. Hoe sal jy die lektuuraanbod hierby inskakel?