Velddiensvergaderinge
2-8 MEI
Inleidings
1. Hersien drie punte onder “Kommentaar”(rsAF bl. 9)
2. Wat is jy van plan om te sê?
9-15 MEI
Intekeningaanbod
1. Watter artikels gaan jy aanbied, en vir wie?
2. Watter voordele hou dit in om ’n intekening te hê?
3. Vir wie kan jy dit aanbied?
16-22 MEI
Slotgedagtes
1. Hoe kan ons ons aanbieding doeltreffend afsluit?
2. Wat kan ons aanbied as die aanbod van die hand gewys word?
3. Hoe moet ons die gesprek afsluit as die huisbewoner nie belangstel nie?
23-29 MEI
Bied nuwe traktate aan
1. Watter een gaan jy gebruik?
2. Hoe kan jy reëlings tref vir ’n herbesoek?
30 MEI-5 JUNIE
Hoe sal jy
1. ’n herbesoek op iemand doen wat beloof het om in te teken?
2. Besprekingspunte in lektuuraanbod vir Junie gebruik?
3. Die huidige ‘Onderwerp vir gesprekke’ gebruik?