Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/88 bl. 4
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1988
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1988
km 4/88 bl. 4

Teokratiese Nuus

♦ Ons is bly om te berig dat nuwe Koningkryksale gedurende November en Desember 1987 in Kwa-Thema (Springs), Plettenbergbaai, Atlantis, Kraaifontein en Mamelodi (Pretoria) toegewy is. Kan ons die bou van Koningkryksale verhaas om na die talle nuwelinge wat met ons omgaan om te sien?

♦ ’n Puik getuienis is gegee deur die 217 gemeentes wat gedurende 1987 in ontoegekende gebied gewerk het. Die 7 333 verkondigers wat daaraan deelgeneem het, het 13 073 boeke, 28 260 boekies, 74 991 uur, 75 intekeninge, 36 029 tydskrifte, 6 726 herbesoeke en 337 Bybelstudies gerapporteer.

♦ Portugal het ’n hoogtepunt van 32 368 verkondigers vir November gerapporteer. Daar is ook 27 000 meer tydskrifte versprei as wat ’n jaar gelede versprei is.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel