Velddiensvergaderinge
6-12 JUNIE
Watter gedagtes sal jy beklemtoon
1. In die Oorlewing-boek?
2. In die Geluk-boek?
3. In die jongste tydskrifte?
13-19 JUNIE
Met die huidige aanbod
1. Hoe sal jy die ‘Onderwerp vir gesprekke’ gebruik?
2. Hoe kan aanvoorwerk gedoen word om na belangstellendes terug te gaan?
20-26 JUNIE
Hoe sal jy vandag in jou bediening die volgende gebruik:
1. Illustrasies?
2. Beskouingsvrae?
27 JUNIE-3 JULIE
Huis-tot-huisverslag
1. Watter informasie sal jy neer skryf?
2. Wanneer en hoe sal jy die informasie gebruik?