Velddiensvergaderinge
1-7 AUGUSTUS
‘Onderwerp vir gesprekke’
1. Hersien nuwe ‘Onderwerp’.
2. Hoe sal jy dit inlei?
8-14 AUGUSTUS
Verduidelik hoe jy die volgende sal aanbied:
1. Aanbod in Engels: die brosjures Life on Earth, Government en Divine Name.
2. Aanbod in Afrikaans: die boeke ‘Die nasies sal weet’, ‘Dinge’ of Paradys op aarde.
15-21 AUGUSTUS
Huis-tot-huisverslae
1. Waarom moet ons twee gebruik?
2. Watter informasie moet neergeskryf word?
3. Wat sal jy doen met die lys adresse van waar niemand tuis was nie?
22-28 AUGUSTUS
Gaan terug na belangstellendes
1. Hoe gou moet jy die herbesoek doen?
2. Wat kan jy sê om aanvanklike belangstelling aan te wakker?
3. Hoe kan jy grondslag vir volgende besoek lê?
29 AUGUSTUS-4 SEPTEMBER
‘Onderwerp vir gesprekke’
1. Hersien huidige ‘Onderwerp’.
2. Hoe sal jy nuwe lektuuraanbod daarby inskakel?