Velddiensvergaderinge
3-9 APRIL
Wanneer jy intekeninge aanbied:
1. Watter artikel in Die Wagtoring gaan jy beklemtoon?
2. Hoe gaan jy die intekeningaanbod by ‘Onderwerp vir gesprekke’ inskakel?
10-16 APRIL
Hoe kan ’n inleiding
1. eenvoudig wees?
2. in ’n geselstrant wees?
3. by huisbewoner se beswaar aangepas word?
17-23 APRIL
Hoe sal jy antwoord op die volgende besware:
1. “Julle was net verlede week hier”?
2. “Ek is reeds goed vertroud met julle werk”?
3. “Ons het nie geld nie”?
24-30 APRIL
Herbesoeke
1. Waarom gaan ons terug na waar ons tydskrifte gelaat het?
2. Wat is ons hoofdoelwit?
3. Hoe sal jy die gesprek begin?