Velddiensvergaderinge
1-7 MEI
Wanneer jy die intekening aanbied, hoe kan jy
1. bladsy 2 van Die Wagtoring gebruik?
2. hoofartikels gebruik?
8-14 MEI
Hoe kan jy die intekening aanbied
1. gedurende straatwerk?
2. wanneer jy herbesoeke doen en Bybelstudies hou?
3. vir werkmaats?
15-21 MEI
Wat beplan jy om te doen
1. as niemand tuis is nie?
2. met vervalstrokies?
3. met traktate?
22-28 MEI
Hoe verwerk jy
1. mensevrees?
2. onverskilligheid?
3. ’n afjak?
29 MEI-4 JUNIE
Hoe sal jy
1. opvolgwerk doen waar mense beloof het om in te teken?
2. die aanbod vir Junie doen?
3. ’n Bybelstudie met die aanbod begin?