Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/89 bl. 4
  • Vraebus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraebus
  • Ons Koninkryksbediening—1989
  • Soortgelyke materiaal
  • Adresse van takkantore
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Die eerste takkantoor honderd jaar gelede
    Ontwaak!—2000
  • Bewaar Christelike eenheid in sakebetrekkinge
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Laat onderskeidingsvermoë jou beveilig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1989
km 5/89 bl. 4

Vraebus

• Is dit gepas om aan die Genootskap of sy takkantore te skryf om adresse van mense te kry met wie jy wil korrespondeer oor sake- of ander persoonlike aangeleenthede?

Alle adresse in die Genootskap se lêers en in gemeentelêers is vertroulik en kan nie vir persoonlike gebruik beskikbaar gestel word nie. Niemand moet dus aan die Genootskap of sy takkantore skryf en om sulke inligting vra nie.

Die gemeente moet sy doel en funksie betreffende ons heelhartige toewyding aan Jehovah en die uitvoering van sy wil gedurig duidelik voor oë hou. Nòg die Genootskap nòg die gemeente mag toelaat dat hulle betrokke raak by die ondersteuning of bevordering van sakebedrywighede. Sulke ondernemings moet slegs as persoonlike, private sake beskou word. Verkondigers wat met broers in ander stede en selfs in ander lande wil korrespondeer, moet sulke aangeleenthede self reël.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel