Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/89 bl. 12
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1989
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1989
km 10/89 bl. 12

Teokratiese Nuus

♦ Gedurende vanjaar se ontoegekendegebied-kampanje is 92 tydelike spesiale Pioniers na gebiede gestuur waar duisende mense woon en wat nie deur gemeentes bereik kan word nie. Van die begin van die kampanje af het sommige se lektuur opgeraak en het hulle nog bestellings oor die telefoon geplaas. Baie werk word deur hierdie entoesiastiese pioniers gedoen.

♦ Jehovah se Getuies het op 18 Mei wetlike status in Pole ontvang en op 27 Junie in Hongarye.

♦ Mexiko rapporteer 274 599 verkondigers, hulle 67ste agtereenvolgende hoogtepunt, wat ’n vermeerdering van 16 persent is. Hulle het in Mei n hoogtepunt van 425 328 Bybelstudies gehad.

♦ Spanje het in Mei ’n verkondigerhoogtepunt van 77 828 gehad, ’n vermeerdering van 9 persent. Dit was hulle agtste hoogtepunt in die 1989-diensjaar.

♦ Switserland het in Mei ’n verkondigerhoogtepunt van 15 897 gehad.

♦ Zambië het in Mei ’n verkondigerhoogtepunt van 70 700 gehad, ’n vermeerdering van 9 persent. Bybelstudies het vermeerder tot 97 734.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel