Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/90 bl. 8
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1990
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1994
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1990
km 3/90 bl. 8

Teokratiese nuus

◆ Ons prys die 10 537 verkondigers, pioniers en tydelike spesiale pioniers vir die puik resultate wat hulle van Augustus tot Oktober 1989 in die ontoegekende gebied behaal het. Die verslag toon dat daar in die 147 507 uur wat gewerk is 19 643 boeke, 42 674 boekies en 66 119 tydskrifte versprei is. Daar is ook 414 intekeninge verkry, 16 831 herbesoeke gedoen en 2 374 Bybelstudies gehou. Wat ’n uitstekende getuienis tog! Reël om weer vanjaar van Augustus tot Oktober daaraan deel te neem.

◆ Daar is 17 “Godvrugtige Toegewydheid”-Streekbyeenkomste in Suid-Afrika en sy buurlande gehou, met ’n puik opkoms van 116 427. Altesaam 2 325 is gedoop. Daar is ook ’n byeenkoms in Maputo gehou vir ons broers in die suidelike deel van Mosambiek. Dit was wonderlik om 8 088 teenwoordig te sien, en 212 is gedoop.

◆ Australie was verheug om in Oktober ’n hoogtepunt van 51 152 verkondigers te rapporteer, ’n vermeerdering van 5,3 persent vergeleke met die ooreenstemmende maand verlede jaar. Daar is 5 422 intekeninge verkry, ’n uitstekende getal vergeleke met verlede Oktober se 2 981.

◆ Hongkong het gerapporteer dat daar in Oktober ’n hoogtepunt van 2 032 verkondigers was. Die 4 511 intekeninge wat verkry is, was die allerbeste gedurende ’n intekeningkampanje, meer as dubbel die getal wat vantevore in een maand verkry is.

◆ In Oktober het Nigerie 139 150 verkondigers gerapporteer, hulle tweede hoogtepunt vir die nuwe diensjaar. Hulle het ook ’n hoogtepunt van 9 244 gewone pioniers en 183 701 tuisbybelstudies gehad.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel