Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/90 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1990
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Lê julle nog meer daarop toe
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1990
km 4/90 bl. 1

Velddiensvergaderinge

2-8 APRIL

Nooi ander na die Gedenkmaal

1. Hoe kan die gedrukte uitnodigings met welslae gebruik word?

2. Wat kan ons sê?

3. Hoe kan ons ander help om dit by te woon?

9-15 APRIL

Intekeningaanbod

1. Op watter artikel gaan jy die aandag vestig?

2. Hoe gaan jy die aanbod by die ‘Onderwerp vir gesprekke’ inskakel?

16-22 APRIL

Hoe sal jy ’n herbesoek doen

1. by iemand wat die Gedenkmaal bygewoon het?

2. by iemand wat tydskrifte geneem het?

3. waar jou vorige besoek kort was of onderbreek is?

23-29 APRIL

Preek met vrymoedigheid

1. Waarom moet ons vrymoedig dog taktvol wees?

2. Hoe kan vrymoedigheid ons help om informeel te getuig?

3. Hoe kan ons intekeninge met vrymoedigheid aanbied?

30APRIL-6 MEI

Mei se ‘Onderwerp vir gesprekke’

1. Hersien die hoofgedagtes.

2. Watter inleidings in die Redenering-boek kan jy gebruik?

3. Hoe sal jy tot die aanbod oorgaan?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel