Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/91 bl. 4
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 1/91 bl. 4

Teokratiese nuus

◆ Belize het gedurende Augustus die 900-kerf in verkondigers oorskry, met 902 wat gerapporteer het. Dit is ’n vermeerdering van 11 persent vergeleke met verlede jaar se gemiddelde.

◆ Ecuador het hulle reeks “Suiwer Taal”-Streekbyeenkomste voltooi, met ’n totale opkoms van 40 799. Hulle hoogtepunt van 18 069 verkondigers gedurende Augustus was ’n vermeerdering van 25 persent vergeleke met verlede jaar se gemiddelde.

◆ Die streekbyeenkoms in Haïti is deur 13 236 bygewoon, en 396 is gedoop. Die jaar se verkondigerhoogtepunt was 6427.

◆ Nieu-Caledonië het in Augustus ’n hoogtepunt van 1165 verkondigers bereik, en dit is ’n vermeerdering van 15 persent.

◆ Nieu-Seeland het in Augustus ’n vermeerdering van 10 persent gehad, met ’n hoogtepunt van 11 515 verkondigers.

◆ Vanuatu het in Augustus ’n vermeerdering van 83 persent gehad, met ’n hoogtepunt van 189 verkondigers. Gemeenteverkondigers het gemiddeld twee Bybelstudies elk gehou.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel