Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Maart: Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk teen ’n bydrae van R4,50. April en Mei: Intekening op Die Wagtoring teen ’n bydrae van R19,00 vir halfmaandelikse uitgawes. Jaarintekeninge op maandelikse uitgawes of halfjaarlikse intekeninge op halfmaandelikse uitgawes kos R9,50. Junie: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R9,00. Klein uitgawes kos R4,50.
◼ Let asseblief daarop dat die volgende Bybelpryse weens plaaslike prysverhogings verander het en onmiddellik van kragis:
Pio. Verk.
Afrikaans en swart tale R13,00 R15,00
Werk asseblief julle pryslys by.
◼ Almal wat met ’n gemeente assosieer, moet alle nuwe en hernuwingsintekeninge op Die Wagtoring en die Ontwaak!, asook hulle persoonlike intekeninge, deur die gemeente stuur.
◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel is, moet die gemeentelike rekeninge op 1 Maart of so gou moontlik daarna ouditeer. Stel die gemeente in kennis wanneer dit gedoenis.
◼ Ons wil graag die broers daaraan herinner dat daar voortdurend ’n behoefte aan klere is. Ons ontvang steeds dringende oproepe van broers wat klere nodig het en sal alle skenkings waardeer wat die broers kan doen.