Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/95 bl. 7
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1995
Ons Koninkryksbediening—1995
km 11/95 bl. 7

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir November: Bied die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte met die boek Die mensdom se soeke na God teen ’n bydrae van R10,90 aan. Benewens die maandelikse aanbod kan julle voortgaan om die Paradys op aarde-boek aan te bied teen die spesiale prys, soos bespreek is in ons brief aan alle gemeentes gedateer 28Junie 1995. Ons wil al ons surplusvoorraad van hierdie boek opruim. Desember en Januarie: Die grootste mens wat nog geleef het teen ’n bydrae van R10,50. Februarie: Openbaring—Sy groot klimaks is ophande! teen ’n bydrae van R10,50.

◼ HERINNERING: Sorg asseblief dat julle julle lapelkaarte vir die “Vreugdevolle Lowers”-Streekbyeenkoms betyds kry. Elke verkondiger moet een gedurende die byeenkoms dra, wat jou as een van Jehovah se Getuies sal identifiseer. Die lapelkaarte sal nie by die byeenkomste beskikbaar wees nie. As julle nog nie julle bestelling ingestuur het nie, moet julle dit asseblief sonder versuim doen.

◼ Weer in Suid-Afrika beskikbaar:

Sing Praises to Jehovah (Net musiek; vyfalbumstel; 113 kassette; gemeente, publiek en pioniers: R330,00)

“Laat u wil geskied op aarde” (gemeente en publiek: R5,25; pioniers: R3,50—Engels

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel