Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/95 bl. 7
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1995
Ons Koninkryksbediening—1995
km 11/95 bl. 7

Teokratiese nuus

Suid-Afrika: Ons stel julle graag in kennis dat die volgende gemeentes hulle Koninkryksale gedurende Julie en Augustus toegewy het: Brackenhurst (Alberton), Bredasdorp, Grabouw, Howick, Kromdraai (Badplaas), Madidi (Hammanskraal), Mafikeng-Oos, Maroteng (Potgietersrus), Moteti (Groblersdal), New Consort (Barberton), Potgietersrus, Residensia (Vanderbijlpark), Schweizer-Reineke, Tembisa en Zamdela (Sasolburg).

Daar is altesaam 40Koninkryksale gedurende die 1995-diensjaar toegewy. Dit is werklik uitstekend en ons wil almal bedank wat gehelp het met Koninkryksaalkonstruksie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel