Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/96 bl. 3
  • Gedenkmaalherinneringe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gedenkmaalherinneringe
  • Ons Koninkryksbediening—1996
  • Soortgelyke materiaal
  • Gedenkmaal- herinneringe
    Ons Koninkryksbediening—1997
  • Gedenkmaalherinneringe
    Ons Koninkryksbediening—2001
  • Gedenkmaalherinneringe
    Ons Koninkryksbediening—1998
  • Gedenkmaalherinneringe
    Ons Koninkryksbediening—1999
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1996
km 3/96 bl. 3

Gedenkmaalherinneringe

Die volgende is sake waaraan daar voor die Gedenkmaalviering op Dinsdag, 2 April, aandag geskenk moet word:

◼ Almal, met inbegrip van die spreker, moet van die presiese tyd en plek van die viering in kennis gestel word.

◼ Die gepaste soort brood en wyn moet verkry en gereed gemaak word.—Sien Die Wagtoring van 15 Februarie 1985, bladsy 19.

◼ ’n Geskikte tafel, ’n tafeldoek, borde en glase moet vooraf na die saal gebring en reggesit word.

◼ Die Koninkryksaal of ander vergaderplek moet voor die tyd deeglik skoongemaak word.

◼ Saalwagters en bedieners moet vooraf gekies en ingelig word oor die regte prosedure en hulle pligte.

◼ Reëlings moet getref word om die embleme te bedien net aan dié van die gesalfdeklas, nie dié van die ander skape nie, wat siek is en nie teenwoordig kan wees nie.

◼ Wanneer meer as een viering in dieselfde Koninkryksaal gereël word, moet daar goeie samewerking tussen gemeentes wees om ’n onnodige samehoping in die voorportaal, in die ingang, op openbare sypaadjies en in die parkeerterrein te vermy.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel