Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/98 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1998
Ons Koninkryksbediening—1998
km 1/98 bl. 2

Teokratiese nuus

Suid-Afrika: Die Koninkryksaalbouprogram vir die 1998-diensjaar het goed begin. Gedurende die eerste twee maande is ses Koninkryksale toegewy: Bapong (Brits), Edendale-Oos (Pietermaritzburg), Gopane (Zeerust), Inadi (Greytown), Mataleng (Barkly-Wes) en Molepolole (Botswana). Reëlings word getref om ’n verdere 12 sale toe te wy.

Die Genootskap wil julle graag bedank vir julle milddadige maandelikse bydraes tot die Koninkryksaalboufonds. Dit het daartoe gelei dat die fonds aansienlik vergroot het. Van die 31 Koninkryksale wat sedert Julie 1996 toegewy is, het Brooklyn met slegs twee van die lenings gehelp; al die ander lenings is deur julle bydraes gedek. Aangesien daar nog steeds ’n groot behoefte aan Koninkryksale is, veral in plattelandse gebiede, wil ons julle aanmoedig om voort te gaan om tot hierdie fonds by te dra.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel