Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/98 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1998
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1998
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1998
km 7/98 bl. 2

Teokratiese nuus

◼ Die Wes-Afrikalande Benin, Kameroen, Côte d’Ivoire, Ghana, Liberië en Nigerië het almal in Februarie ’n nuwe verkondigerhoogtepunt bereik.

◼ Baie vlugtelinge keer na Liberië terug, en daar is werklik ’n honger na die waarheid in daardie land. Hulle hoogtepunt van 2 286 verkondigers vir Februarie het 6 277 tuisbybelstudies gerapporteer.

◼ In Suid-Afrika vorder die Streekboukomitees goed met hulle Koninkryksaalbouprogram. Gevolglik is die volgende sale in April toegewy: Bronkhorstspruit (Gauteng) en Eerstehoek, Maotole, Somerset en Tjakastad (Mpumalanga). Dit bring die getal sale wat hierdie diensjaar toegewy is op 19 te staan. Die Streekboukomitees is tans besig met die beplanning en die bou van meer as 30 sale. Opregte waardering word uitgespreek vir die goeie werk wat die komitees en die vrywillige werkers regoor die land doen.

◼ Die eiland Madagaskar het ’n nuwe hoogtepunt van 9 484 verkondigers bereik, wat 14 persent meer is as verlede jaar se gemiddelde. Hulle het ook meer as 20 000 tuisbybelstudies in Februarie gerapporteer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel