Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/99 bl. 7
  • Sien die krag van die Bybel!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sien die krag van die Bybel!
  • Ons Koninkryksbediening—1999
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah se getuies—die organisasie agter die naam
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
  • The Bible—Its Power in Your Life
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • ’n Nuwe video om Bybelstudies te begin
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Nuwe videoband! hoe dit gebruik kan word
    Ons Koninkryksbediening—1991
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1999
km 11/99 bl. 7

Sien die krag van die Bybel!

Hoe? Deur te kyk na die video The Bible—Its Power in Your Life. Dit is die derde deel in die reeks videokassette met die titel The Bible—A Book of Fact and Prophecy.

Wil jy ’n suksesvolle huwelik hê? Het jy hulp nodig om deur moeilike tye te kom? Hoe kan jongmense verantwoordelike volwassenes word? Soos hierdie video toon, kan die Bybel help. Hoor hoe mense vertel van die krag wat die Bybel ten goede in hulle lewe uitgeoefen het. Luister terwyl hulle verduidelik hoe die beginsels daarin hulle gehelp het om die probleme van die moderne lewe die hoof te bied.

Hierdie video is ’n waardevolle instrument om nuwe belangstellendes te help sien hoe voordelig dit is om God se Woord as ’n gids in hulle lewe te gebruik. Die Genootskap het The Bible—Its Power in Your Life in voorraad. Jy kan een deur die gemeentelike lektuurkneg bestel.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel