Teokratiese nuus
◼ Ons is baie bly om die toewyding van vier nuwe Koninkryksale aan te kondig. Die volgende gemeentes is die trotse eienaars van pragtige plekke van aanbidding: Erasmus-Oos (Gauteng), La Mercy (noord van Durban) asook Mbekelweni en Kwaluseni (Swaziland).