Rooster vir die week van 23 Februarie
WEEK WAT BEGIN MET 23 FEBRUARIE
□ Gemeentelike Bybelstudie:
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Genesis 32-35
Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings. Vestig die aandag op die lektuuraanbod vir Maart.
10 min: Berei voor om Die Wagtoring van 1 Maart en die Ontwaak! van Maart aan te bied. Gee ’n kort oorsig van die tydskrifte en vra die gehoor dan watter artikels moontlik by mense in die gebied byval sal vind, en waarom. Nooi die gehoor om te sê watter vraag hulle sal vra om ’n gesprek te begin en watter teks hulle sal lees voordat hulle die tydskrifte aanbied. Sluit af deur te demonstreer hoe elke tydskrif aangebied kan word.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Gebruik jy Ondersoek die Skrif elke dag? Toespraak en gehoorbespreking wat gebaseer is op die voorwoord van Ondersoek die Skrif elke dag—2009. Bespreek die nut daarvan om elke dag tyd in te ruim om die Bybelteks en kommentaar te lees. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor hulle roetine om die teks te bespreek en hoe hulle daarby baat vind.