Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/09 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2009
Ons Koninkryksbediening—2009
km 2/09 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Februarie: Die geheim van gesinsgeluk. Maart: Wat leer die Bybel werklik? April en Mei: Die Wagtoring en Ontwaak!

◼ “Is daar vanuit God se standpunt ’n ware godsdiens?” sal die tema van die spesiale openbare toespraak vir die 2009-Gedenkmaalseisoen wees. Sien die verwante aankondiging in Ons Koninkryksbediening vir September 2008.

◼ Die spesiale byeenkomsdag in Portugees is gereël vir 7 Maart 2009, en die kringbyeenkoms in Portugees vir 25 en 26 Julie 2009. Albei hierdie programme sal by die Eikenhof-Byeenkomssaal gehou word.

◼ Julle sal bly wees om te hoor dat vier Koninkryksale onlangs aan Jehovah toegewy is. Die gemeentes in Serowe (Botswana), Tlhabane (Rustenburg), Virginia en Pretoria-Oos is baie bly om hulle nuwe plekke van aanbidding te hê.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel