Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/09 bl. 4
  • Rooster vir die week van 2 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 2 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 2 MAART
Ons Koninkryksbediening—2009
km 2/09 bl. 4

Rooster vir die week van 2 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 2 MAART

Lied 59

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 1 ¶10-18, venster op bl. 13

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Genesis 36-39

Nr. 1: Genesis 39:1-16

Nr. 2: Ander is hoër as ons (lr-AF hfst. 8)

Nr. 3: God se Koninkryk—Die enigste regering wat in die mensdom se werklike behoeftes kan voorsien (rs-AF bl. 350 ¶5-bl. 351 ¶2)

□ Diensvergadering:

Lied 94

5 min: Aankondigings.

10 min: Maak God se naam bekend. Entoesiastiese toespraak wat gebaseer is op die Bedieningskool-boek, bladsy 273.

10 min: Hoe om vrae oor bloedoortappings te beantwoord. Toespraak en gehoorbespreking wat gebaseer is op die Redenering-boek bladsye 72-74. Nooi ’n pionier om te demonstreer hoe hy of sy die Redenering-boek sal gebruik om ’n huisbewoner se vraag in verband met bloed te beantwoord.

10 min: Die aanbod vir Maart. Bespreek kortliks die inhoud van die publikasie wat aangebied word. Vra die gehoor watter vraag en teks hulle wil gebruik om die aanbod in te lei. Reël dat een of twee aanbiedings gedemonstreer word.

Lied 96

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel