Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/09 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2009
Ons Koninkryksbediening—2009
km 2/09 bl. 4

Velddiensglanspunte

Gedurende Oktober het Lesotho, wat 3 339 verkondigers het, ’n nuwe hoogtepunt van 296 gewone pioniers bereik en is daar 5 039 Bybelstudies gehou. In St. Helena het 113 verkondigers gerapporteer, en hulle het 72 Bybelstudies gehou op hierdie klein eiland met 4 000 bewoners. In Suid-Afrika het 80 826 verkondigers gerapporteer, en hulle het 99 786 Bybelstudies gehou.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel