Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/09 bl. 4
  • Rooster vir die week van 5 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 5 Oktober
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 5 OKTOBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 9/09 bl. 4

Rooster vir die week van 5 Oktober

WEEK WAT BEGIN MET 5 OKTOBER

Lied 173

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 11 ¶1-9

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 1-3

Nr. 1: Deuteronomium 2:1-15

Nr. 2: Wat sê die “Nuwe Testament” oor die ewige lewe op aarde? (rs-AF bl. 198 ¶1-6)

Nr. 3: Wie sal opgewek word? Waar sal hulle lewe? (lr-AF hfst. 36)

□ Diensvergadering:

Lied 42

5 min: Aankondigings.

10 min: Die waarheid—Wil jy dit graag vind? Gehoorbespreking. Vra die gehoor om te vertel watter vrae in die traktaat die doeltreffendste in die plaaslike gebied is. Sluit ’n demonstrasie in wat toon hoe hierdie traktaat gebruik kan word om ’n Bybelstudie te begin.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Preek vir dié wat ’n ander taal praat. Gehoorbespreking. Hersien die drie stappe wat op bladsy 2 van die boekie Good News for People of All Nations uiteengesit word, en laat ’n verkondiger demonstreer hoe die boekie in die plaaslike gebied gebruik kan word.

Lied 100

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel