Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/09 bl. 2
  • Rooster vir die week van 19 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 19 Oktober
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 19 OKTOBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 10/09 bl. 2

Rooster vir die week van 19 Oktober

WEEK WAT BEGIN MET 19 OKTOBER

Lied 86

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 11 ¶20-22, venster op bl. 131

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 7-10

Nr. 1: Deuteronomium 9:1-14

Nr. 2: Hoekom ons Jesus moet liefhê (lr-AF hfst. 38)

Nr. 3: Aan hoeveel bied die Bybel die hoop op hemelse lewe? (rs-AF bl. 199 ¶1-2)

□ Diensvergadering:

Lied 44

5 min: Aankondigings.

15 min: Navorsing kan ons begrip verbeter. Toespraak gebaseer op die materiaal in die Bedieningskool-boek van bladsy 33 tot die onderhofie op bladsy 34. Bespreek die materiaal uit die oogpunt van verkondigers wat Bybelstudente aanmoedig deur hulle te wys hoe om navorsing te doen om hulle geloof te versterk en vir die bediening voor te berei. Demonstreer hoe ’n verkondiger ’n Bybelstudent kan help om die waarde van navorsing te besef.

15 min: “Telefoongetuieniswerk kan doeltreffend wees.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Laat twee verkondigers elk demonstreer hoe die aanbod vir die maand aangebied kan word.

Lied 75

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel