Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/09 bl. 1
  • Rooster vir die week van 14 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 14 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 14 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 12/09 bl. 1

Rooster vir die week van 14 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 14 DESEMBER

Lied 41

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv hfst. 14 ¶1-9

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Josua 6-8

Nr. 1: Josua 8:1-17

Nr. 2: Water vernietig ’n wêreld—Sal dit weer gebeur? (lr hfst. 46)

Nr. 3: Waarom is Prediker 7:21, 22 praktiese raad?

□ Diensvergadering:

Lied 161

5 min: Aankondigings.

15 min: Waarom is ek bang om oor my geloof te praat? Toespraak wat gebaseer is op die Ontwaak! van Julie 2009, bladsye 24-27. Sluit ’n demonstrasie in van ouers wat die aand vir Gesinsaanbidding gebruik om hulle kind voor te berei om vrae by die skool te beantwoord. Hulle doen navorsing en bespreek een van die vrae op bladsy 25 en het dan ’n oefensessie waartydens die kind die vraag beantwoord.

15 min: “Preek met ’n gevoel van dringendheid!” Vraag-en-antwoord-bespreking. Wanneer paragraaf 4 bespreek word, moet ’n onderhoud met ’n ywerige Koninkryksverkondiger gevoer word en die volgende vrae gevra word: Watter stappe het jy gedoen sodat onnodige dinge van die wêreld nie vir jou ’n swaar las word nie? In watter opsigte het jy daarby baat gevind om met ’n gevoel van dringendheid te preek?

Lied 92

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel