Rooster vir die week van 25 Januarie
WEEK WAT BEGIN MET 25 JANUARIE
Lied 143
□ Gemeentelike Bybelstudie:
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Rigters 5-7
Nr. 1: Rigters 7:1-11
Nr. 2: Hoe kan ons “die groot hoer” identifiseer wat in Openbaring 17:1 genoem word?
Nr. 3: Kom enigiemand ooit uit die Bybelse hel? (rs bl. 188 ¶6–bl. 189 ¶2)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Die aanbod vir Februarie. Bespreek kortliks nuttige kenmerke van die lektuuraanbod vir die maand. Sluit ’n demonstrasie in wat toon hoe ’n verkondiger die aanbod vir die maand in ’n informele situasie kan gebruik om ’n Bybelstudie te begin.
20 min: “Stel jy dit uit?” Vraag-en-antwoord-bespreking. Moet deur ’n ouer man behartig word. Sluit ’n demonstrasie in waar ’n verkondiger verduidelik wat die doel van die DPA-kaart is en vra dat dit in sy persoonlike lêer gesit word. Die dokter belowe dat hy so sal maak. Lees ter afsluiting die laaste paragraaf.
Lied 160