Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/10 bl. 4
  • Rooster vir die week van 1 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 1 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 1 MAART
Ons Koninkryksbediening—2010
km 2/10 bl. 4

Rooster vir die week van 1 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 1 MAART

Lied 119 (220)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 1 ¶1-7

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Rut 1-4

Nr. 1: Rut 3:1-13

Nr. 2: Hoe ons daarby baat vind om barmhartig te wees (Matt. 5:7)

Nr. 3: Wat is die straf vir die sonde? (rs bl. 192 ¶2-5)

□ Diensvergadering:

Lied 42 (116)

5 min: Aankondigings.

10 min: Begin Bybelstudies. Kondig die volgende spesiale dag aan waarop Bybelstudies aangebied gaan word. Vertel aanmoedigende ondervindinge, en voer ’n onderhoud met ’n verkondiger en vra hom watter aanbiedings in die plaaslike gebied doeltreffend was. Laat hom een van die inleidings op bladsy 14 van die Redenering-boek onder die opskrif “Tuisbybelstudie” demonstreer.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Die belangrikheid van oortuiging in ons bediening. Gehoorbespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 194-196.

Lied 32 (10)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel