Rooster vir die week van 1 November
WEEK WAT BEGIN MET 1 NOVEMBER
Lied 22 (77)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 12 ¶15-21, venster op bl. 127
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 16-20
Nr. 1: 1 Kronieke 17:1-10
Nr. 2: Volg ander gelowe die Bybel? (rs-AF bl. 224 ¶3)
Nr. 3: Skriftuurlike waarskuwings oor dinge waarvoor ware Christene moet vlug
□ Diensvergadering:
Lied 115 (40)
5 min: Aankondigings.
10 min: Ons volhard tydens allerhande beproewinge. Toespraak gebaseer op Georganiseer-boek, bladsy 176, paragraaf 2, tot bladsy 178, paragraaf 2. Voer ’n kort onderhoud met ’n verkondiger oor wat hom help om ywerig in die bediening te bly ten spyte van ernstige gesondheidsprobleme.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Berei voor om die tydskrifte vir November aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om ’n oorsig te gee van die inhoud van die tydskrifte. Kies dan twee of drie artikels, en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.
Lied 3 (35)