Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/11 bl. 1
  • Rooster vir die week van 14 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 14 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 14 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2011
km 2/11 bl. 1

Rooster vir die week van 14 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 14 FEBRUARIE

Lied 72 (86) en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 17 ¶16-20, venster op bl. 181 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Nehemia 9-11 (10 min.)

Nr. 1: Nehemia 11:1-14 (4 min. of minder)

Nr. 2: Toon Matteus 1:23 dat Jesus God was toe hy op aarde was?—rs bl. 234 ¶2-4 (5 min.)

Nr. 3: Maniere waarop daar aan God se onverdiende goedhartigheid uiting gegee word—1 Pet. 4:10 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 48 (55)

5 min: Aankondigings.

12 min: Hoe om met vreemdelinge te praat. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 62-64. Voer kortliks ’n onderhoud met ’n verkondiger wat bekend is vir sy vermoë om ’n gesprek te begin wanneer hy informeel getuig of van deur tot deur gaan.

18 min: “Die Gedenkmaalseisoen—’n Geleentheid om meer te doen!” Vrae en antwoorde deur die diensopsiener. Nadat die artikel bespreek is, moet die plaaslike reëlings vir velddiensvergaderinge gedurende Maart, April en Mei uiteengesit word. Stel roosters voor wat persone met verskillende omstandighede in staat sal stel om 50 uur per maand in die bediening deur te bring. Voer ’n onderhoud met twee of drie verkondigers wat verlede jaar gedurende die Gedenkmaalseisoen as hulppioniers gedien het ondanks ’n besige program of fisiese uitdagings.

Lied 8 (87) en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel