Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/11 bl. 8
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2008
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2011
km 1/11 bl. 8

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 Januarie

Lees Genesis 2:16, 17. Sê dan: “Party sê dat God vooraf geweet het dat Adam sou sondig. Ander dink dat God se waarskuwing huigelagtig sou gewees het as hy reeds geweet het wat die uiteinde sou wees. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie artikel wat op bladsy 13 begin, verduidelik hoe God gebruik maak van sy vermoë om te weet wat die toekoms inhou.”

Ontwaak! Januarie

“Party glo dat godsdiensoortuiging meer op emosie as op deeglike redenasie gegrond is. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord.] Volgens die Bybel moet godsdiensoortuiging nie op blinde geloof gegrond wees nie. [Lees 1 Johannes 4:1.] Die artikel wat op bladsy 28 begin, verduidelik hoe ons kan seker maak dat ons geloof op rede gegrond is.”

Die Wagtoring 1 Februarie

“Egskeiding is vandag baie algemeen. Wat dink jy is die hoofoorsaak hiervan? [Wag vir ’n antwoord.] Let op hierdie raad wat baie egpare al nuttig gevind het. [Lees 1 Korintiërs 10:24.] Hierdie tydskrif bespreek ses algemene probleme waaroor mans en vrouens kla en toon hoe die toepassing van Bybelbeginsels kan help.”

Ontwaak! Februarie

“Dit lyk of mense al hoe meer in vampiere, hekse en towenaars belangstel. Dink jy dat dit onskadelik is om by die okkulte betrokke te wees? [Wag vir ’n antwoord.] Let op hierdie waarskuwing wat God aan eertydse Israel gegee het. [Lees Deuteronomium 18:10-12.] Hierdie tydskrif toon wat die Bybel oor die okkulte sê.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel