Rooster vir die week van 4 April
WEEK WAT BEGIN MET 4 APRIL
Lied 116 (111) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 2 ¶1-7, venster op bl. 13 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Job 16-20 (10 min.)
Nr. 1: Job 18:1-21 (4 min. of minder)
Nr. 2: Is Jesus met sy vleeslike liggaam in die hemel?—rs bl. 237 ¶4–bl. 238 ¶3 (5 min.)
Nr. 3: Waarom ingeligte heersers Jehovah se Getuies prys—Rom. 13:3 (5 min.)
□ Diensvergadering:
Lied 34 (34)
5 min: Aankondigings.
15 min: Maak goeie gebruik van die Jaarboek vir 2011. Bespreking. Hersien “’n Brief van die Bestuursliggaam”. Reël vooraf dat ’n paar verkondigers ’n aanmoedigende ondervinding uit die Jaarboek vertel. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor uitsonderlike aspekte van die wêreldrapport. Sluit af deur almal aan te spoor om die hele Jaarboek te lees.
15 min: Plaaslike behoeftes.
Lied 103 (32) en gebed