Rooster vir die week van 9 Mei
WEEK WAT BEGIN MET 9 MEI
Lied 58 (196) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 3 ¶12-18 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalms 1-10 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 7:1-17 (4 min. of minder)
Nr. 2: As iemand sê: “Ek het Jesus as my persoonlike Saligmaker aangeneem”—rs bl. 240 ¶4 (5 min.)
Nr. 3: Waarom Jesus ’n man tereggewys het omdat hy hom “Goeie Leermeester” genoem het—Mark. 10:17, 18 (5 min.)
□ Diensvergadering:
Lied 4 (37)
5 min: Aankondigings.
10 min: Ons moet eerder aan God as heerser gehoorsaam wees as aan mense (Hand. 5:29). Bespreking wat gebaseer is op die Jaarboek vir 2011, bladsy 219, paragraaf 4, tot bladsy 221, paragraaf 2. Bespreek elke ondervinding en nooi dan die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
10 min: Kan jy hulppionierdiens doen? Bespreking. Bespreek kortliks bladsye 112-113 in die Georganiseer-boek, en meld die vereistes. Nooi diegene wat hulle verlof of skoolvakansie al gebruik het om hulppionierdiens te doen, om te vertel watter seëninge hulle geniet het.
10 min: “Laat julle lig skyn.” Vrae en antwoorde. Nooi gehoor om persoonlike ondervindinge te vertel wat toon hoe voorbeeldige gedrag tot ’n getuienis gelei het.
Lied 93 (63) en gebed