Rooster vir die week van 5 September
WEEK WAT BEGIN MET 5 SEPTEMBER
Lied 75 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 9 ¶1-7, vensters op bl. 68, 70 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalm 119 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 119:49-72 (4 min. of minder)
Nr. 2: Waarom die Skrif vrees vir Jehovah bevorder—Deut. 5:29 (5 min.)
Nr. 3: God se Koninkryk sal die dode opwek—rs bl. 251¶4–bl. 252 ¶1 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Handelinge 5:17-42 gelees word. Bespreek hoe hierdie verslag ons in ons bediening kan help.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Berei as ’n gesin vir die bediening voor. Onderhoude en demonstrasie. Voer ’n onderhoud met ’n egpaar en ’n gesin met kinders oor hoe hulle hulle aand vir Gesinsaanbidding gebruik om vir die bediening voor te berei. Laat een van die gesinshoofde en sy gesin dan kortliks demonstreer hoe hulle dit doen.
Lied 88 en gebed