Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/11 bl. 1
  • Rooster vir die week van 12 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 12 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 12 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2011
km 12/11 bl. 1

Rooster vir die week van 12 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 12 DESEMBER

Lied 43 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 14 ¶1-5, venster op bl. 112 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jesaja 6-10 (10 min.)

Nr. 1: Jesaja 6:1-13 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom laat God soveel tyd verstryk voordat hy die goddeloses vernietig?—rs bl. 265 ¶5-7 (5 min.)

Nr. 3: Waarom die liefde nooit faal nie—1 Kor. 13:8; 1 Joh. 4:8 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 36

5 min: Aankondigings.

15 min: Die Teokratiese Bedieningskool vir 2012. Toespraak deur die skoolopsiener. Bespreek punte wat plaaslik beklemtoon moet word uit die rooster vir 2012. Hersien die rol van die bykomende raadgewer. Moedig almal aan om ywerig hulle toewysings te vervul, aan die Bybelglanspunte deel te neem en die wenke toe te pas wat elke week uit die Bedieningskool-boek gegee word.

15 min: “Ons is altyd aan diens.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 2 bespreek word, voer kortliks ’n onderhoud met ’n verkondiger wat doeltreffend is in die informele getuieniswerk. Nooi hom om te verduidelik hoe hy voor die tyd voorberei en laat hom ’n goeie ondervinding vertel.

Lied 135 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel