Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/11 bl. 4
  • Rooster vir die week van 2 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 2 Januarie
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 2 JANUARIE 2012
Ons Koninkryksbediening—2011
km 12/11 bl. 4

Rooster vir die week van 2 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 2 JANUARIE 2012

Lied 118 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 15 ¶1-7, venster op bl. 116 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jesaja 24-28 (10 min.)

Nr. 1: Jesaja 27:1-13 (4 min. of minder)

Nr. 2: Moet nooit aan Jehovah se liefde vir jou twyfel nie—Jes. 57:15 (5 min.)

Nr. 3: Wat is die doel van menselewe?—rs bl. 268 ¶2–bl. 269 ¶4 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 65

10 min: Aankondigings. Gebruik die voorgestelde aanbieding op hierdie bladsy om te demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in Januarie begin kan word.

10 min: Plaaslike behoeftes.

15 min: Idees om die tydskrifte in Januarie aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om die aandag te vestig op ’n paar artikels wat moontlik in julle gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag oor die voorbladreeks van Die Wagtoring voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word, en vra daarna voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die voorbladreeks van die Ontwaak! en, as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel uit een van die twee tydskrifte. Moedig verkondigers aan om ’n spesiale poging aan te wend om die Ontwaak! in sakegebied aan te bied. Nooi die diensopsiener om kommentaar te lewer oor die plaaslike reëlings in dié verband. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word. Toon in die demonstrasie vir die Ontwaak! hoe dit in sakegebied aangebied kan word.

Lied 86 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel